Announcement Announcement Module
Collapse
No announcement yet.
How to legally not pay for etolls Page Title Module
Move Remove Collapse
X
Conversation Detail Module
Collapse
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • How to legally not pay for etolls

    HOW TO LEGALLY NOT PAY FOR eTOLLS
    http://www.iol.co.za/polopoly_fs/iol...4214612568.jpg
    So kids, by way of a public service announcement, here is a 100% legal, fully above board way to NOT pay e-tolls....

    Do not buy an eTag.

    After the first 4-6 weeks of passing through toll gantries, send SANRAL a registered letter, expressing your concern, that for the last 4- 6 weeks you have not received a payment request from them. You must state that you are COMPLETELY willing to pay the toll fees, but this cannot be carried out without a detailed invoice. Unreliable postal services could be to blame, so please would they send you your invoice by registered mail, to ensure you receive it. (This is a fully legal AARTO requirement for any letter of demand.)

    Make a photocopy of your letter, get a COMMISSIONER OF OATHS to stamp the copy, and keep your registered mail receipt. Such a request could take months to be settled, and if you are fortunate, never at all due to the sheer volume of similar requests received. Should you finally receive a notification that a registered letter has arrived for you, take as long as possible to collect it. This method is based upon the fact that they do not use registered mail to send invoices. If one considers the past history of all traffic fines received, these all arrive by normal mail to prevent the high costs of registering letters.

    Should SANRAL surprisingly, after a lengthy period, comply with (1) above, then send them a second CERTIFIED letter by registered post, requesting that they send you a photograph for every single gantry you have passed under for that month, proving that is was your car you that is being invoiced.( Perfectly legal and reasonable request from any motorist ). Such photographs obviously, you must request to also be sent by registered mail to ensure delivery. Also takes weeks to collect such registered mail, should it in the unlikely event, ever be posted. Explain that you have heard that certain motorists are using illegal false number plates and you therefore require the photographs to prove that it is definitely your cat that is being charged. Such a request could takes months to be settled, or if you are very fortunate, never. Consider the sheer volume of requests they should by now have received. If their system is not set up for such requests, which I am almost positive is the case. (Hope I am not wrong on this one) Can you imagine the difficulties and problem they will have, in trying to MANUALLY comply with the thousands upon thousands of similar requests received. To be really difficult, how about querying some of the less clear photographs taken at night. Even if they come back to you asserting that the photographs are in their opinion, all perfectly readable, further delays will have been successfully applied.

    Should SANRAL try to speed up communications by requesting your e-mail or fax number, or send you SMSs, or trying direct contact by phone, I have considered very simple ways of negating each of such requests. I am not mentioning any of these methods, as I want to keep this article 100% above board, and free of any questionable actions.

    In the unlikely event that all the above somehow be resolved, than obviously pay, but only for that particular month under review.

    Start the whole lengthy procedure all over again, 4-6 weeks after the termination of the second months toll fees due. Continue with the same, for every individual month that follows.

    Shouldnt take long for the whole system to fall over, if just 10% of the drivers do this,.....

    Ahem!


    Source: Proudly e-Tag Free

  • #2
    E-Tol in warboel: Selfs die dooies word opgeskroef!

    Selfs die dooies word opgeskroef!
    E-tol inwarboel
     SMSe het mense raadop R3 520 vir drie ritte op N1


    http://redactor-images-live.s3.amazo...23c57ecd66.jpg
    Louis Tyler-Scott met sy pa, Charlie, se selfoon. Tyler-Scott sr. is in Oktober 2012 oorlede, maar Sanral het n e-tol-rekening van R612 per SMS aan hom gestuur. Foto: CHRISTIAAN KOTZ

    http://redactor-images-live.s3.amazo...23c57ecd67.jpg
    03012014 Beeld Nuus Die Dood sertifikaat van Mnr. Charls Tyler-Scott Storie: Cobus Claasen Foto: CHRISTIAAN KOTZE


    Die Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap *(Sanral) stuur selfs vir dooies e-tol-rekeninge.

    Dit gebeur terwyl l meer Gautengers raadop is oor kriptiese e-tol-aanmanings wat hulle per SMS ontvang.

    Daar is toenemend klagtes oor die omstrede stelsel wat op 3 Desember op Gautengse snelwe in werking gestel is.

    Louis Tyler-Scott van Honeydew aan die Wes-Rand het ges Sanral het sy pa, Charlie, wat in Oktober 2012 oorlede is, per SMS vir R612 aangeslaan.

    Tyler-Scott het ges hy hou sy pa se selfoon van tyd tot tyd dop.

    Ek het nie geweet of ek moes lag of huil toe ek die SMS (op 30 Desember) kry nie. My pa het twee jaar voor sy dood laas n motor in sy naam geregistreer gehad.

    Beeld is gister oorval met klagtes nadat daar op Facebook gevra is vir kommentaar oor die SMSe, en in sommige gevalle e-posse, wat aan motoriste gestuur word.

    Motoriste word in die SMSe kortliks verwittig wat hul e-tol-skuld beloop en dat hulle oorhandig is aan Sanral se dienssentrum waar oortredings verwerk word.

    Derick Lubbe van Pretoria het ges hy is per SMS in kennis gestel hy skuld R869 nadat hy van 3 tot 7 Desember tussen Pretoria en Bruma deur die e-tolhekke gery het.

    Daar is nie n manier op aarde wat ek hul rekening sal betaal nie. Dit kan tot duisende (rand) ophoop.

    Adri Fourie, ook van Pretoria, het ges sy is per e-pos laat weet sy skuld R204.

    Sy het op Sanral se webtuiste probeer vasstel waar hy aan di bedrag kom en tot die besef gekom n Nissan Xtrail, waarvan die voorste nommerplaat dieselfde registrasienommer as haar Volkswagen Golf het, maar waarvan die agterste nommerplaat verskil, is by die tolhekke afgeneem.

    Ek het in n e-pos laat weet dit is nie ek wat die pad gebruik het nie. Sanral het my laat weet ek moet dt bewys. Ek weier.

    Elize Saunders, wat in Randfontein woon en werk, is gisteroggend in n SMS in kennis gestel haar skuld is R850, hoewel sy nie die afgelope maand deur n tolhek gery het nie.

    Lydia le Roux het ges sy het n SMS gekry en skuld glo R307.

    Maar ek het geen rekening gekry nie. Dit kan onmoontlik die regte bedrag wees. Wat maak n mens?

    Cindy Poluta, sportaanbieder van EWN, het gister op Twitter ges sy is per SMS in kennis gestel sy het e-tol-skuld van R3 520.

    Ek het die N1 al drie keer gebruik. Dit kan nie reg wees nie.

    Vusi Mona, Sanral-woordvoerder, het ges hy is met verlof en navrae na Sanral se mediakantoor verwys. Di kantoor het ondanks verskeie boodskappe nie op die navraag gereageer nie.

    Wayne Duvenage, voorsitter van die Bondgenootskap teen Stedelike Tol (Outa), het ges die stelsel raak vinniger n klug as wat verwag is.

    Ons het voorspel die stelsel gaan ondoeltreffend en nie haalbaar wees nie. Die stelsel is die grootste ter wreld en net te tegnies.

    Dit kon in n land soos Singapoer gewerk het, maar nie in n land waarin net 15% van motoriste verkeersboetes betaal nie.

    Sanral maak boonop staat op n onakkurate e-NaTIS-stelsel vir sy inligting.

    Volgens Duvenage moet motoriste nie toelaat dat hulle op grond van die dreig-SMSe die skrik op die lyf gejaag word nie.

    Watter instelling stuur n SMS aan n klint vir betaling?

    Sanral behoort hom eintlik te skaam. n Bejaarde dame van Kaapstad, wat 15 jaar laas in Gauteng bestuur het, het so n aanmaning per SMS gekry. Sy het haar boeglam geskrik.

    Is dit die samelewing wat die regering vir ons in die vooruitsig stel?

    Jy kan n dispuut verklaar

    Motoriste wat per SMS aanmanings kry oor agterstallige e-tolskuld kan:

     hul skuld betaal;

     by Sanral se klintedienssentrum by 0800 726 725 navraag doen hou die verwysingsnommer wat in die SMS gegee word byderhand; of

     n Dispuut verklaar  doen dit op Sanral se webtuiste, www.sanral.co.za

    As jy nie ag slaan op die SMS-vermanings nie, sal Sanral se sentrum wat oortredings verwerk (VPC), voortgaan met vervolging.

    6 000 meer ry elke dag Gautrein nadat e-tol begin

    Die Gautrein het reeds in die eerste week nadat die e-tolstelsel op die Gautengse snelwe in werking getree het, sowat 13% meer passasiers vervoer.

    Gautengers sal na verwagting in 2014 l meer van di sneltrein gebruik maak pleks van om vir die e-tolstelsel op te dok.

    Dr. Barbara Jensen, woordvoerder van die Gautrein-bestuursagentskap (GMA), het ges in die eerste week van e-tol was daar n toename van ongeveer 6 000 passasiers op die Gautrein en 22% meer mense het die busdiens gebruik.

    Die aansienlike groei in die getal buspassasiers kan volgens haar ook toegeskryf word aan die Gautrein se R1 per rit-promosie wat aan die begin van Desember begin het.

    Ons sal eers werklik later vandeesmaand weet wat die impak is wanneer sake n die feestyd na normaal terugkeer. Ons het wel ho verwagtinge.

    Altesame R12,9 miljoen mense het in 2013 van die Gautrein se diens gebruik gemaak, het Jensen ges. Ons het nou in die tweede jaar 53 000 passasiers per dag in Desember vervoer. Cobus Claassen


    Bron: Beeld

    Comment

    Working...
    X